CHE Reminder/Herinnering: 31 May/Mei

Dear colleagues,  Hereby a reminder of our online-colloquium on the 31st of May 2024, DV, from 10:00-12:00.  * Prof. Erik de Boer will open up the archives in Jakarta to us, showing how this relates to the history of the VOC at the Cape of Good Hope.  * Thereafter, rev. Gerben Meijer will share some of the research that … [Read more…]

Program vir/for 2024

English to follow the Afrikaans Beste kollegas,  Ons vertrou dat dit met alle CHE-vriende en hulle geliefdes goed gaan.  Hiermee gee ons graag ons program vir die jaar deur: * Aanlyn-byeenkoms, 31 Mei 2024, van 10:00-12:00 – tydens hierdie byeenkoms sal prof. Erik de Boer die navorsing wat hy onlangs in Jakarta se argiewe gedoen … [Read more…]

HISTORICAL THEOLOGY COLLOQUIA Seminar | Dr. David Noe 

HISTORICAL THEOLOGY COLLOQUIA The doctoral program at Puritan Reformed Theological Seminary is pleased to offer public seminars led by its Scholars in Residence. This seminar will be led by Dr. David Noe, a recognized expert in translating works of theology and philosophy from the 16th and 17th centuries. Dr. Noe’s previous work includes translations from Franciscus Junius, Theodore … [Read more…]

UITNODIGING: 2023 STUDENTESIMPOSIUM VIR DIE SOSIALE EN GEESTESWETENSKAPPE

https://www.akademie.co.za/blog/uitnodiging-2023-studentesimposium-vir-die-sosiale-en-geesteswetenskappe Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) beplan om 23-24 November 2023 die vierde Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe aan te bied. Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika word genooi om hul navorsing, wat in Afrikaans aangebied word, in die vorm van ʼn referaat (20 minute) of plakkaat (5 minute) by die simposium … [Read more…]

Merkwaardige Kerkargiefkonferensie

“Die verlede is ‘n ander land: waar is die pad wat daarheen voer? Die verlede is ‘n ander land, onbereikbaar in sy verte, en wat daaruit herwin kan word, wat daaruit behou kan word, dra jy met jou saam.”  | Karel Schoeman   Die uur van die engel Op Woensdag 23 Augustus het die NG Kerk … [Read more…]

Ons geestelike erfenis word in argivalia bewaar

In die week waarin die Bybel in Afrikaans amptelik 90 jaar oud geword het, het die NG Kerk Vrystaat se Argief ’n geslaagde eendagkonferensie in Bloemfontein aangebied. Dit was meer spesiaal in die skadu van die beroemde Vrouemonument. Die konferensie in ’n ouditorium van die Oorlogsmuseum op dieselfde terrein se bywoning was goed. Ongeveer 40 … [Read more…]

Boekbekendstelling: Grondpaaie in Suid-Afrikaanse Kerkgeskiedenis

Vir bestelling volg die skakels op Google books of epos aan Erik van Alten (hhvanalten@gmail.com) of Jaco Nel (nelpetrusjacobus@gmail.com). https://books.google.co.za/books?id=lMXREAAAQBAJ&pg=PA8&lpg=PA8&dq=Britz+Grondpaaie+in+Suid+afrikaanse+kerkgeskiedenis+-+google+books&source=bl&ots=V5Ljhkwovb&sig=ACfU3U3B7dUwlPvdFF8SLDCIxIhDuI83bQ&hl=en&sa=X&ved=2ahUKEwiBt6f_-v6AAxW9Q0EAHQ38DYAQ6AF6BAgfEAM#v=onepage&q=Britz%20Grondpaaie%20in%20Suid%20afrikaanse%20kerkgeskiedenis%20-%20google%20books&f=false

Boekbekendstelling: Die Begin: God en geloof in Fort de Goede Hoop

Vir bestellings epos: bestellings@gksa.co.za of by https://folmerboek.com/product/britz-r-m-die-begin-god-en-geloof-in-fort-de-goede-hoop-1652-1655/?fbclid=IwAR0fcqxKlWnwfgcBrhjpmcWlKG00XkJoPpSwQ4-9rUlZFnEL4TIbMBl8RIw Of bestel op die skakels by google books: https://books.google.co.za/books/about/Die_Begin_God_en_Geloof_in_Fort_De_Goede.html?id=H3bREAAAQBAJ&redir_esc=y https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/aktueel/die-begin-van-christelike-geloof-in-fort-de-goede-hoop-onder-soeklig-20230824 https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/aktueel/kerkhistorikus-lewer-kritiek-op-kaap-se-begin-20230823